San Jose Internasionale Lughawe

San Jose Mineta Int. Lughawe
IATA: SJCICAO: KSJCFAA: SJC
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Eienaar/Operateur San Jose
Bedien San Franciscobaai-gebied
Ligging San Jose, Kalifornië, V.S.A.
Geopen 1939
Fokuspunt vir Alaska Airlines[1]
Hoogte bo seevlak 62 vt / 19 m
Koördinate 37°21′46″N 121°55′45″W / 37.36278°N 121.92917°W / 37.36278; -121.92917
Webtuiste www.flysanjose.com
Landkaart
FAA lughawediagram
FAA lughawediagram
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
vt m
12L/30R 11 000 3 353 Asfalt-beton
12R/30L 11 000 3 353 Asfalt-beton
Statistieke (2022)
Totale Passasiers 11 333 723
Lugbewegings 164 291
Bronne: www.flysjc.com,[2]
Federale Lugvaartadministrasie (FAA).

San Jose Internasionale Lughawe, amptelik Norman Y. Mineta San Jose Internasionale Lughawe en gebrandmerk as San José Mineta Internasionale Lughawe,[3](IATA: SJCICAO: KSJC – FAA: SJC) is 'n openbare lughawe in San Jose, Kalifornië, Verenigde State. Dit bedien die Santa Clara Valley-streek van die San Franciscobaaigebied. Dit is vernoem na 'n boorling van San Jose, Norman Mineta, 'n voormalige Amerikaanse minister van vervoer en Amerikaanse minister van handel, wat ook as burgemeester van San Jose gedien het.

Boeing 737 land by SJC met San Jose se middestad daaragter

San Jose is die grootste stad in die Baaigebied volgens beide bevolking en oppervlak, maar SJC is die tweede besigste van die drie Baaise lughawens volgens passasiers na SFO. SJC het 14,3 miljoen passasiers in 2018 bedien, wat sy vorige rekord van 14,2 miljoen passasiers wat in 2001 opgestel is, oortref het.[4] Sedert 2012 het SJC een van die vinnigste groeikoerse van sitplekkapasiteit onder groot lughawens in die Verenigde State.[5]

SJC is naby die sentrum van San Jose (ongeveer 6 km vanaf die middestad) anders as San Francisco en Oakland, wat ongeveer 23 km weg is. Die ligging naby die sentrum van San Jose is gerieflik, maar SJC word omring deur die stad en het min ruimte vir uitbreiding. Die nabyheid aan die middestad beperk die hoogte van geboue in die middestad van San Jose, om aan FAA-reëls te voldoen.[6][7][8][9][10]

Boeing 737-vliegtuie van Southwest Airlines geparkeer by Terminaal A met lughawestruktuur daaragter
San Jose-lughawe se Terminaal B
'n Sekuriteitskontrolepunt in Terminaal B. Die roltrappe lei af na die inboekarea.
  1. "Network – Alaska Airlines". Newsroom – Alaska Airlines. Alaska Airlines. Augustus 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 November 2018. Besoek op 3 November 2018. Though Alaska calls Seattle home, the company has hubs in Anchorage, Alaska, Los Angeles, San Francisco and Portland, Oregon. Other focus cities include San Diego and San Jose, California.
  2. "Airport Activity". Mineta San Jose International Airport. Januarie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Maart 2019. Besoek op 27 Maart 2019.
  3. "San José Mineta International Airport Re-Introduces Itself with new Brand Identity". San Jose Mineta International Airport. 23 Januarie 2023. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Januarie 2023. Besoek op 27 Januarie 2023.
  4. Meacham, Jody (11 Maart 2019). "Southwest, Alaska continue driving SJC growth rate". www.bizjournals.com (in Engels). Silicon Valley Business Journal. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Junie 2023. Besoek op 10 Junie 2023.
  5. "Archived copy" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 6 Desember 2018. Besoek op 6 Desember 2018.{{cite web}}: CS1 maint: archived copy as title (link)
  6. Hamm, Andrew (24 Februarie 2006). "San Jose studying building heights vs. airport flights issue". San Jose Business Journal. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2008. Besoek op 10 Julie 2008.
  7. "Zoning Ordinance: Downtown Height Study". Stad van San Jose. 29 Januarie 2007. Besoek op 10 Julie 2008.[dooie skakel]
  8. Lohse, Deborah (30 Januarie 2007). "San Jose skyline vs. flight path". San Jose Mercury News. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 September 2012. Besoek op 10 Julie 2008.
  9. Code of Federal Regulations, Title 14 § 77.1 et seq.
  10. Downtown Airspace and Development Capacity Study Progress Report Geargiveer 16 Januarie 2019 op Wayback Machine (September 2018)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search